SportSport

Baillie maak merk met pyl en boog

Gerhard Maritz behaal die Noordwesspan met sy tweede plek op die dag.

Laerskool Bailliepark se ywerige boogskuts het op Saterdag, 30 Julie in Klerksdorp aan Noordwes Boogskiet proewe deelgeneem.

Gerhard Maritz. Foto: Verskaf

Gerhard Maritz behaal die Noordwesspan met sy tweede plek op die dag. Hy is mooi in die kol met ‘n telling van 276.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button