SportSport

Ferdies kom teen ou vyand in Noordvaal eindstryd te staan

Ferdies se eerste rugbyspan gaan komende Saterdag (20 Augustus), vir die derde keer vanjaar teen Koster speel. 

Ferdies se eerste rugbyspan gaan komende Saterdag (20 Augustus), vir die derde keer vanjaar teen Koster speel.

Ferdies het iets om te bewys teen dié span wat hulle in die Noordwesliga eindstryd geklop het.

Eers moes Ferdies die afgelope naweek, in ide halfeindstryd van die Noordvaal kompetisie met Marist Brothers, Linmeyer afreken. Hulle het dié span met ‘n uitstekende telling van 32 – 7 geklop.

Die laaste eindstryd wat Ferdies teen Koster gespeel het, was met die Noordwesliga vir klenskole. Hierdie wedstryd het Koster gewen. Die Potchefstromers sal baie graag sake Saterdag in Koster wil regstel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button