SportSport

Baillies klop vir Tokkies in senutergende NW o.13A-krieketfinaal

Laerskool Baillie Park se o.13A krieketspan is die Noordweskampioen nadat hulle hul bure, Laerskool Mooirivier in ‘n naelbytwedstryd met 6 lopies op Donderdag, 20 Oktober geklop het. Hierdie wedstryd wat op Witrand se krieketveld plaasgevind het, was een vir die boeke tussen twee top krieketspanne, waar elke skool op verskeie tydstippe die hef in die …

Laerskool Baillie Park se o.13A krieketspan is die Noordweskampioen nadat hulle hul bure, Laerskool Mooirivier in ‘n naelbytwedstryd met 6 lopies op Donderdag, 20 Oktober geklop het.

Hierdie wedstryd wat op Witrand se krieketveld plaasgevind het, was een vir die boeke tussen twee top krieketspanne, waar elke skool op verskeie tydstippe die hef in die hand gehou het.

Hier is hoe hierdie spannende wedstryd ontvou het: 

Foto’s: Verskaf

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button