SportSport

Lahoff kraai koning in reënweer

Laerskool Lahoff van Klerksdorp se eerste rugbyspan het gister, 7 Maart, 37 - 12 oor Laerskool Lichtenburg geseëvier. 

Laerskool Lahoff van Klerksdorp se eerste rugbyspan het gister, 7 Maart, 37 – 12 oor Laerskool Lichtenburg geseëvier.

Die wedstryd wat elke jaar tussen diè twee skole plaasvind, is in sopnat toestande gespeel. Dit was Lahoff se eerste wedstryd van die seisoen.

Voor die wedstryd het Mike van Rooyen, afrigter van Lahoff gesê dat so vroeg in die seisoen word daar gepoog  om die basiese dinge reg te doen en veral vaardighede op standaard te kry.

“Die basiese vaardighede is daar maar daar lê nog baie werk voor. Dit het baie gereën so dihantering was maar ‘n gesukkel tog onder omstandigehede het hul goed gespeel,” het van Rooyen na afloop van die wedstryd gesê.

Hoffies se volgende voorseisoen wedstryd is ‘n tuis wedstryd Vrydag, 10 Maart, teen Laerskool Helderkruin.

Vir meer Plaaslike Rugbynuus besoek:

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/local-rugby-hub/

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button