Potchefstroom Gimnasium se netbal-, hokkie- en rugbyspanne is gereed vir hulle sportnaweek teen Paarl Gimnasium in Paarl vanaf 17-18 Maart.
Gimmies het alreeds gister veilig in die Kaap na ‘n lang reis gearriveer en is slaggereed vir aksie in hierdie geskiedkundige tweestryde, wat ‘n eerste vir albei skole is.

Hier is skakels na vanmiddag se hokkiewedstryde:
Eerstespan dogters: (17:30)
Eerstespan seuns: (18:45)
o.16 dogters: (15:00)
o.16 seuns: (16:15)

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!






