SportSport

Foto’s: NWU vier fees met Varsitybekersege op tuisveld

Die NWU kan nou vir die eerste keer die Varsitybeker op hulle tuisveld lig na 'n fantastiese eindstryd voor hulle luidkeelse ondersteuners.

Die NWU gaan vanaand behoorlik feesvier nadat hulle Ikeys met 27-25 in die 2023 Varsitybekerfinaal op die Fanie du Toit Sportgronde geklop het.

Dit sal ‘n Maandag wees wat nou vir altyd onthou sal word – waar die NWU soos een man saamgestaan het beide op en van die veld af.

Hier is foto’s van die wen-oomblikke: (Foto’s: Wouter Pienaar)

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button