
Die NWU is vir die tweede keer die Varsitybeker kampioene nadat hulle n sterk tweede helfte aanslag van Ikeys weerstaan het om met 27-25 die beker te lig.
Ikeys het in die tweede helfte n goeie terugveg poging geloots. Maar hulle het goeie kanse verspeel. Die NWU kon met sterk verdediging vasbyt om as kampioene gekroon te word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



