Elmor Kruger laat waai op die 10de gaatjie. Foto: Wouter Pienaar.
Volkies en Gimmies pak mekaar vandag (Vrydag, 26 Mei) by die Potchefstroom Buiteklub aan in ‘n spesiale gholfdag tussen hierdie twee skole.
Alumni van albei skole, sowel as ouers en onderwysers neem deel aan hierdie dag op die gholfbaan waar gesonde kompetisie heers.
Foto’s: Wouter Pienaar
Die trofee waarvoor die spanne vandag speel.
Volkies se gholfspan.
Gimmies se gholfspan.
Volkskool se hoof, mnr. Terry Nicholenas.
Gimmies se hoof, mnr. Willie van der Merwe.
Danie Jansen van Vuuren.
Volkies sing hulle skoollied.
Elmor Kruger laat waai op die 10de gaatjie. Foto: Wouter Pienaar.
Hierdie Volkie-Gimmie gholfdag het in 2019 ontstaan en sover is Volkies onoorwonne en die huidige bekerwenners.
Gimmies sal hul bes wil gee vandag om die beker te lig en een oor hulle tradisionele teenstanders te kry.
Die formaat van vandag se Gholf “Clash” is Beterbal.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.
wouterpienaar01
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.