SportSport

Foto’s: Bokkoors heers op Cachet Park

Springbok ondersteuners het vanaand fees gevier by die Bult Bok Fan Park op Cachet Park nadat Suid-Afrika met 18-3 vir Skotland in hul eerste wedstryd van die 2023 Rugbywêreldbeker-toernooi geklop het.

Springbok ondersteuners het vanaand fees gevier by die Bult Bok Fan Park op Cachet Park nadat Suid-Afrika met 18-3 vir Skotland in hul eerste wedstryd van die 2023 Rugbywêreldbeker-toernooi geklop het.

Plaaslike Springbokondersteuners het in groen en goud en sommige in ligblou opgedaag vir om hierdie kragmeting op die grootskerm te kom kyk. Die Springbokke het juis in hulle wit en ligblou alternatiewe truie in plaas van die tradisionele groen en goud gespeel.

Daar was groot opwinding toe die Springbokke uiteindelik in die tweede helfte ‘n drie druk en die volume het nog verhoog toe die tweede een gedruk word om die wedstryd in die sakkie te sit.

Kyk die foto’s hier: (Foto’s: Wouter Pienaar)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button