SportSport

NWU Rugby vereer bestes van die jaar

Dit was 'n besonderse jaar vir die NWU se Rugbyinstituut gewees, verskeie sewestoernooie is gewen, sowel as die Varsitybeker, die Young Guns kompetisie en die drie spanne het die Goue Leeus se Pirates Grand Challenge gewen. Daar was ook hope individuele toekennings uitgedeel. 

Dit was ‘n besonderse jaar vir die NWU se Rugbyinstituut gewees, verskeie sewestoernooie is gewen, sowel as die Varsitybeker, die Young Guns kompetisie en die drie spanne het die Goue Leeus se Pirates Grand Challenge gewen. Daar was ook hope individuele toekennings uitgedeel.

Die instituut is beslis op ‘n gesonde plek.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button