SportSport

Luiperds wen oral behalwe op die telbord

Volgens Matt Proudfoot, hoofafrigter van die Luiperds, was dit oomblikke van swak dissipline wat die span duur te staan gekom het. 

Die Luiperds was Saterdag, 22 Junie, teen die Valke, in elke moontlike meetbare statistiek beter as die hulle opponente. Behalwe die een wat op die einde die meeste saak maak.

Die Luipies moes 35-45 die knieg teen die manne van die Oos-rand buig. Alhoewel hulle voel dat hulle die wedstryd moes wen.

Volgens Matt Proudfoot, hoofafrigter van die Luiperds, was dit oomblikke van swak dissipline wat die span duur te staan gekom het.

Die Luiperds moes op ‘n stadium met 13 spelers speel, na twee geel kaarte. ‘n Geleentheid wat ‘n span soos die Valke nie sou laat verby gaan nie.

Die Luiperds mik nou om die maksimum punte teen die OP te kry komende naweek om hulle halfeindstryd hoop aan die lewe te hou.

Die wedstryd skop Saterdag, 29 Junie in Uitenhage om 15:00 af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button