SportSport

Luiperds vroue marsjeeer in die halfeindstryd in

Die wedstryd skop om 12:00 op Olënpark af. Toegang is gratis. 

Die Luiperds se vroue span speel komende naweek in die eerste afdeling se halfeindstryd.

Dit nadat hulle verlede naweek die Valke met 33 -12 in Kemptonpark kafgedraf het. Die vroue het tweede op die punteleer geëindig. Hulle speel Saterdag teen die Limpopo Bulle in die halfeindstryd op tuisbodem.

In die rondomtalie wedstryd het die Luiperds naelskraap met 27 – 22 gewen. Dit was egter ‘n weg wedstryd en die Luiperds sal baie meer gevaarlik op hulle tuisgrond wees.

Die wedstryd skop om 12:00 op Olënpark af. Toegang is gratis.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button