Local newsSportSport

Plaaslike karatekas presteer by toernooi

Dié medaljes is ontvang uit meer as 200 inskrywings van verskeie karate klubs in die land.

Karatekas van die JKA Potch Karate klub het goed presteer by die onlangse Sensei Dries la Grange Memorial Kampioenskappe wat in Heidelberg plaasgevind het.
Almaro de Villiers het goud vir kumite en brons vir kata ontvang.
Jesse Hatley het brons vir kumite verwerf.
Kathleen Crots kry goud vir kumite, Dale Crots het twee silwer vir kata en kumite ontvang, Ruan Pretorius het twee brons medaljes vir kata en kumite verwerf en Anthony van der Watt het bronze vir kata en kumite ontvang.
Die medaljes is ontvang uit meer as 200 inskrywings van verskeie karate klubs in die land.

Jesse Hatley, Almaro de Villiers en Anthony van der WAtt het goed by die kompetisie presteer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button