Die Luiperds het op 14 Junie hulle Curriebeker eerste afdeling wedstryd met n wen teen Grens afgeskop.
Die Noordwesters het Grens op Olënpark met 47-20 laat les opsê. Dit is ʼn merkwaardige verbetering na die Luipies, die Grens met slegs een punt in die SA Beker vroeër vanjaar geklop het.
Die Mielieboere het sewe drieë in die sege gedruk. Die Luiperds moet nou volgende naweek na Kemptonpark reis om die gevaarlike Valke aan te durf.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



