SportSport

Gimmie-yster wys staal by provinsiale toernooi

Gimmies se De Wet Grobler blink uit as voorspeler van die Afgri-rugbyweek.

Gimmies se yster agsteman, De Wet Grobler is na afloop van die Afgri-rugbyweek as die voorspeler van die toernooi aangewys.

Grobler was deel van die Luiperds se o.17 span wat die afgelope week in Bethlehem gaan speel het.

De Wet Grobler is Gimmies se yster agsteman

 

Volgens Regardt Kleingeld, direkteur van rugby by Gimmies, is De Wet die perfekte voorbeeld van Gimmie rugby waardes.

Hy is hardwerkend, respekvol en staan nooit terug nie al gaan dit moeilik,” het Kleingeld gesê.

Gimmies se seisoen hervat na die vakansie met ‘n weg wedstryd teen Dinamika op 2 Augustus.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button