Laerskool Baillie Park se twee top swemmers, Zandri Janse van Rensburg en Willem Jacobs. Foto: Laerskool Baillie Park/Facebook
Twee van Laerskool Baillie Park se uitstekende swemmers, Zandri Janse van Rensburg en Willem Jacobs is tans besig om Noordwes by die SA Skole Swemkampioenskappe vanaf 23 tot 27 April te verteenwoordig.
Hierdie kampioenskappe vind plaas by die Universiteit van die Wes-Kaap in Bellville.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.