SportSport

Volkies se hokkiedogters verower brons in Noordwes

Volkies se eerste dogtershokkiespan het onder leiding van Jarryd Hammond en Liezel Viljoen, goeie uitslae beleef.

Volkies se eerste dogtershokkiespan het weer bewys wat in hulle steek toe hul die bronsmedalje in die Noordwes Premierliga die afgelope Saterdag, 6 Junie, verower het.

Volkies se eerstes het vir RHS met 4-1 geklop om die derde plek te kry. Dit was wel nie genog om ‘n plek in die Noordvaal Top 12 te bespreek nie.

Dit was ‘n goeie laaste twee maande vir Volkies se hokkiedogters wat ook die NWU Prestigereekstitel verower het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button