SportSport

Luiperds begin o13 Cravenweek-avontuur

Die jong o13 Cravenweekspan is gereed om die Luiperds met durf en daad te verteenwoordig.

Die Luiperds se o13 Cravenweekspan is in Bloemfontein by die welbekende Grey Kollege waar hul teen ander top unies vanaf 29 Junie – 3 Julie gaan kragte meet.

Die Luiperds het ‘n sterk span gekies met vier leerders uit Klerksdorp, vier uit Potchefstroom en vyf uit Rustenburg.

Johan Dreyer van Laerskool Bailliepark groet vir mnr. Frikkie de Lange en kry sy pet by die president van die Luiperds Rugbyunie, mnr. Mervyn Taylor. Foto: Johann du Toit/Picture Café

Potchefstroom se verteenwoordigers is Johan Dreyer van Laerskool Baillie Park en Siyabonga Mkhatshwa, Kgosi Khalanyane en Reotshepile Shopo van Laerskool President Pretorius.

Hier is die span

  1. Rethabile Malope – Voorwaarts Primary
  2. Reatlegile Tsetse – Laerskool Burgersdorp
  3. Gerhard Venter – Laerskool Protea Park
  4. El-Jay Gouws – Laerskool Brits
  5. Trevor Lang – Laerskool La Hoff
  6. Alinamda Mtyelwa – Laerskool Orkney
  7. Dylan Flanagan – Laerskool Goudkop
  8. Fanie Duminy – Laerskool La Hoff
  9. Michael Bondesio – Laerskool Burgersdorp
  10. Eckhardt Kilian – Laerskool Vastrap
  11. Siyabonga Mkhatshwa – Laerskool President Pretorius
  12. Jano van Wyk – Laerskool La Hoff
  13. Johan Dreyer – Laerskool Baillie Park
  14. Chokoe Langa – Laerskool David Brink
  15. Tlotliso Motloung – Laerskool Zeerust
  16. Frikkie Bosman – Laerskool Protea Park
  17. Omphile Kgomo – Laerskool Sannieshof
  18. Conrad Coetzee – Laerskool Piet Plessis
  19. Daniel Schoonraad – Laerskool Vastrap
  20. Kgosi Khalanyane – Laerskool President Pretorius
  21. Kwena Mmusi – Laerskool Driefontein
  22. Zunaid Adams – Laerskool Protea Park
  23. Reotshepile Shopo – Laerskool President Pretorius
Mervyn Taylor, die president van die Luiperds Rugbyunie. Foto: Johann du Toit/Picture Café

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button