SportSport

Baillies se tennisspanne wys durf

Dit was 'n goeie week vir Baillies se tennisspanne.

Laerskool Baillie Park se tennisspelers was weer in goeie vorm hierdie afgelope week op die baan.

Baillies se o11A-seuns klop vir La Hoff se o11A’s terwyl die o11B en C spanne ook teen Saamtrek wen.

Die o13A’s wys ook hul staal teen hul o13A La Hoff teenstanders van Klerksdorp. Die o13B’s klop ook die o13C’s van Mooirivier.

By die dogtersspanne wen Baillie Park se o13A’s vir Saamtrek se o13B’s.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button