Laerskool Mooirivier se o13 A-seunshokkiespan het op Saterdag, 19 September die 2026 Hokkieliga oortuigend gewen toe hul vir Potch Central met 3-0 in die eindstryd op die NWU Astro geklop het.
Onder die afrigting van Stephan Spamer en Trishka Longweni was hierdie jong seuns onstuitbaar en verdien om die titel te lig en met medaljes om hul nekke te glimlag.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



