SportSport

Baillies tennisspeler op pad na SA Junior Kampioenskappe

Hierdie top tennisspeler gaan sy skool met trots teen die land se bestes verteenwoordig.

Reinhard Naudé, een van Laerskool Baillie Park se top tennisspelers gaan teen Suid-Afrika se top junior tennistalent by die Tennis Suid-Afrika (TSA) Junior Tenniskampioenskappe in Bloemfontein meeding.

Ongeveer 500 van die land se top junior tennisspelers kom vanaf 1-5 April in die Rosestad vir hierdie gesogte toernooi bymekaar.

Reinhard gaan in die O12-kategorie deelneem in hierdie toernooi waar beide seuns en dogters op O12, O14, O16 en O18-vlak vir nasionale titels kompeteer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button