Schools
-
Hoërskool Menlopark fietsryers ry goed
NewsElf fietsryers van Hoërskool Menlopark het by die Spur MTB finaal deelgeneem wat by Hoërskool Wagpos gehou is.
-
Laerskool Menlopark se sportman van die jaar
NewsMatthew Seymore gr.6-leerling van Laerskool Menlopark het in drie sportsoorte naamlik atletiek, rugby en krieket uitgeblink vanjaar.
-
Hoër Tegniese Skool John Vorster se bergfietsryers ry goed
NewsSewe van Hoër Tegniese Skool John Vorster se bergfietsryers het onlangs die 2019 inter-skole finale van die Spur skolereeks bygewoon…
-
Laerskool Wierdapark se Redenaars praat pryse los
NewsLeerders van Laerskool Wierdapark het onlangs by die Redenaars Nasionale Finaal by Midstream Ridge opgetree.
-
Wieries spog met n slimkop leerling
NewsHy het onlangs aan die Abacus-streekskompetisie deelgeneem.
-
Wierie-stoeiers verower SA-kleure
NewsDie stoeiers het agt medaljes ingepalm: ses goud, 1 silwer en een brons.
-
SCHOOL NEWS: Hoërskool Centurion se krieket kook
NewsHoërskool Centurion het vanjaar ’n fantastiese kriekettoernooi beleef.
-
Copperleaf Mr and Miss Spring are crowned
NewsPinnacle College Copperleaf recently showcased their talent during the school’s Mr and Miss Spring beauty pageant.
-
Jong stoeier spog met silwer
News’n Graad 6-leerder van Laerskool Swartkop, Conrad Botha, het onlangs aan die Suid-Afriksaanse Presidente Kampioenskap in stoei deelgeneem.
-
Laerskool Swartkop spog met jong aktrise
NewsLeerder blink uit by Artisticulta -en Centurion Kunstefees.
-
Laerskool Swartkop vat hande met CMR
NewsDie Christelike Maatskaplike Raad Valhalla (CMR) het in samewerking met Laerskool Swartkop ’n projek geloods
-
Hoërskool Akasia selected for Athletics Gauteng North
NewsEight Hoërskool Akasia athletes were selected to represent Athletics Gauteng North during the national cross country championships at Hoërskool Uitsig.











