Local sportSport

Klub maak veters vas met nuwe-ou-tradisie

Na 30 jaar het die Polokwane Atletiekklub besluit om ‘n ou-tradisie weer lewe te gee.

POLOKWANE – Tradisies is iets wat ‘n gemeenskap saambring, maar soms gebeur dit dat ‘n tradisie vir onvoorsiene redes doodloop.  Na 30 jaar het die Polokwane Atletiekklub besluit om ‘n ou-tradisie weer lewe te gee.
“Dertig jaar gelede was ‘n straatmyl ‘n gereelde instelling in Polokwane, met die doel om familie saamwees tyd te bevorder,” vertel Pieter Pieter Pretorius, organiseerder van die geleentheid.
Die straatmyl-tradisie is verlede Woensdag (2 November) gehou en deelnemers het in Suidstraat weggespring met die eindstreep by Peter Mokaba stadion. Medaljes was uitgedeel en ‘n welkome energiedrankie het die dors geles.
“Die straatmyl was ‘n sukses en ek glo dat dit die begin is van ‘n nuwe-ou-tradisie.”

Die juniorgroep, gereed om weg te spring.
Die juniorgroep, gereed om weg te spring.

Meer oor dié tradisie in Review
maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button