News

Padwerke tussen Vereeniging en De Deur (R82)

Hierdie opgraderings vorm deel van die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer se poging om die provinsie se padnetwerk te moderniseer.

VEREENIGING – Konstruksiewerk aan die brug en pad op die R82 tussen Vereeniging en De Deur is tans in volle swang.

Hoewel die vertragings en padwerke tans vir motoriste ‘n kopseer kan wees, is die projek daarop gemik om padinfrastruktuur op te gradeer en ‘n veiliger, meer gerieflike rit tussen die dorpe te verseker.

Konstruksiewerk aan die brug is amper voltooi. Foto’s: Gautengse Departement van Paaie en Vervoer
Op die lang termyn sal dit tot voordeel van inwoners en motoriste wees.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: [email protected]
Check Also
Close
Back to top button