News
Padwerke tussen Vereeniging en De Deur (R82)
Hierdie opgraderings vorm deel van die Gautengse Departement van Paaie en Vervoer se poging om die provinsie se padnetwerk te moderniseer.
VEREENIGING – Konstruksiewerk aan die brug en pad op die R82 tussen Vereeniging en De Deur is tans in volle swang.
Hoewel die vertragings en padwerke tans vir motoriste ‘n kopseer kan wees, is die projek daarop gemik om padinfrastruktuur op te gradeer en ‘n veiliger, meer gerieflike rit tussen die dorpe te verseker.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
