EntertainmentLocal newsNewsPhoto GalleriesSportSportSport
Dokkies is Classic Clash-koning
MEYERTON. – Die eerste rugbyspan van die Hoërskool Dr. Malan het Saterdag op sy tuisveld ‘n uithalervertoning gelewer om die 2018 FNB Classic Clash teen sy eweknie die Hoërskool Driehoek met 50-17 te beklink.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!