AmusingCommunityEntertainmentLifestyleNewsPhoto Galleries

Elke hond kry sy dag!

'Vierpoot-kinders' was die eregaste by dié prettige geleentheid

VANDERBIJLPARK. – Stonehaven-on-Vaal was verlede Maandag, Jeugdag, ‘n bedrywige plek waar ons streek se “vierbeen-kinders” die eregaste was! Die geleentheid was die jaarlikse Wiggle Waggle Dag ten bate van die Dierbeskermingsvereniging. Die vereniging bedank alle hondeliefhebbers wat aan die pret deelgeneem het, sowel as Stonehaven wat die geleentheid moontlik gemaak het.

Kyk solank na die foto’s hier onder. Nog foto’s gaan later vandag geplaas word.

FOTO’s: Marius Jordaan

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button