EntertainmentLifestyleLocal news

Kollegepark se leerlinge reik uit na Jeugland se senior burgers

Die Laerskool Kollegepark het onlangs as deel van hul gemeenskapsbetrokkenheid 'n uitreik na Jeugland-ouetehuis en die Alzheimershuis in Vanderbijlpark gehou.

 

 

Die Laerskool Kollegepark het onlangs as deel van hul gemeenskapsbetrokkenheid ‘n uitreik na Jeugland-ouetehuis en die Alzheimershuis in Vanderbijlpark gehou. Die skool se leerlingraad vir 2019 het nie net geskienkies nie maar ook drukkies uitgedeel. Danksy fondse wat tydens die skool se Lofprysingsaand ingesamel is, kon 150 senior burgers heerlik bederf word.

Die ouetehuis bedank die skool en jongklomp vir hul toewyding aan die inwoners. Jeugland het tans nog akkommodasie beskikbaar vir bejaardes wat hier wil kom woon. Skakel die bestuurder, mev. Katinka Nel by (016) 933 3995 vir meer besonderhede.

Foto’s: Marius Jordaan.

 

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button