Entertainment
Duane Vermeulen en Bulls-spelers by Heron Banks
VAALPARK. – Die Springbok en Bulls-speler Duane Vermeulen was een van die rugbylegendes wat gedurende die week by Heron Banks Gholfklub gholf gespeel het.
VANDERBIJLPARK. – Rugbylegendes soos die Bulls-spelers Duane Vermeulen, Marco Janse van Vuren, Clinton Swart, Chris Smith, Arno Botha en Marnus Potgieter het op Woensdag 5 Heron Banks Gholfklub aan die NWU Vaal Rugbyklub se gholfdag by Heron Banks Gholfklub deelgeneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
