Entertainment
Koppisol opgeveil
Koppisol Vakansieoord buite Vereeniging is Donderdagoggend opgeveil.
Die veilingshuis Vans Auctioneers het bevestig dat die oord reeds Donderdagoggend tydens ‘n openbare veiling opgeveil is.
Die oord, met sy swembaddens en glybaan, was ‘n gewilde en geliefde trekpleister vir mense van die Vaaldriehoek en elders.

Die veilingshuis wou nie inligting verstrek oor die nuwe eienaar of hoeveel hulle vir die oord betaal nie.

Die veilingshuis meen hierdie inligting is konfidensieël en glad nie in publieke belang nie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
