Entertainment

Vaal bult sy spiere

Sedibeng het op 18 September sy Provinsiale Liggaamsbou Kampioenskap aan die Rand gehou. Dit was ‘n gekombineerde kampioenskap met die Wes-Rand en Ekurhuleni wat ook deelgeneem het. Sedibeng het nie teruggestaan vir enige van die ander twee provinsies nie. Agt -en twintig deelnemers van Sedibeng is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Liggaamsbou Kampioenskap deel te …

Sedibeng het op 18 September sy Provinsiale Liggaamsbou Kampioenskap aan die Rand gehou. Dit was ‘n gekombineerde kampioenskap met die Wes-Rand en Ekurhuleni wat ook deelgeneem het. Sedibeng het nie teruggestaan vir enige van die ander twee provinsies nie. Agt -en twintig deelnemers van Sedibeng is gekies om aan die Suid-Afrikaanse Liggaamsbou Kampioenskap deel te neem. Dit word vanaf 1 tot 3 Oktober by die Walter Sisulu Sport Arena in Randburg gehou.
Eerste plekke deur Sedibeng deelnemers: Zanandi Janse v. Rensburg (Body Fitness), Tristan Hurter (Classic Bodybuilding Over 175cm), Mark Whelan (Classic Physique), Zoe Tasak (Bikini up to 166cm); Avuyile Ndzimela (Bodybuilding under 23 years), Bongane Manene (Bodybuilding up to 70kg), Mzamo Qniga (Bodybuilding up to 80kg), Ulrich Herman (Bodybuilding up to 90kg).

Foto: Andre du Toit

Tweede plekke deur Sedibeng deelnemers:
Kisia Steyn (Beach Bikini up to 163cm), Anneke Mulder (Body Fitness), Clinton Samons (Classic Bodybuiling over 175cm), Andile Shabalala (Physique up to 174cm), Clive Brent (Physique over 174cm), Jonathan Janssen (Classic Physique), Danelle Whelan (Bikini up to 166cm), Keabetswe Molefe (Bodybuilding under 18 years), Goitse Segone (Bodybuilding under 23 years), Jan Visser (Masters over 40 years), Branden Prinsloo (Bodybuilding up to 90kg), Pieter Steyn (Bodybuilding up to 90kg).
Derde plekke deur Sedibeng deelnemers: Mbali Mtambo (Beach Bikini up to 163cm), Michael du Toit (Classic Bodybuilding over 175cm), Lehlohonolo Mnisi (Physique up to 174cm), Mthokozisi Zuma (Physique over 174cm), Chané-Leigh du Plooy (Bikini over 166cm). Twee van Sedibeng se deelnemers het ook in die twee afsonderlike divisies gewen, nl, Zoe Tasak en Mzamo Qniga, wat uitsonderlike prestasies behaal het.
Sedibeng Liggaamsbou-span wat gekies is om aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deel te neem:
Mbali Mtambo, Kisia Steyn, Anneke Mulder, Zanandi Janse van Rensburg, Sune Compaan, Michael du Toit, Tristan Hurter, Clinton Samons, Andile Shabalala, Moses Paneng, Lehlohonoln Mnisi, Clive Brent, Jonathan Janssen, Mark Whelan, Mathapelo Kekane.
Zoe Tasak, Chané-Leigh du Plooy, Danella Whelan, Chery Bannink, Avuyile Ndzimela, Goitse Segone, Jan Visser, Bongane Manene, Brandon Prinsloo, Tebo Malebane, Mzamo Quiga en Ulrich Herman.

Foto: Andre du Toit
Foto: Andre du Toit

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button