EntertainmentLocal newsNews
Kersmusiek vir die fynproewer
Die Fees Seisoen is hier, begin dit op die regte noot, met pragtige koor musiek.
SASOLBURG. – Geniet musiek uit die boonste rakke op Sondag 28 November om 15:00 by die Etienne Rousseau Teater.
Dis tyd vir The Chanticleer Singers Christmas Cracker onder begeleiding van Richard Cook.
Kaartjies beloop R180 vir persone onder 60 jaar en R150 vir mense ouer as 60 jaar. Kaartjies kan bespreek word via WhatsApp 063 217 5147.
Gaan luister gerus na vorige uitvoerings van hierdie befaamde koor by https://chanticleer.co.za/2018/01/02/a-christmas-cracker-2017-recording-available-now/

![]()
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
