Entertainment

Langasems wys staal in Meyerton

Die AVT-landloopliga het Saterdag vir groot opwinding gesorg

MEYERTON. – Atletiek Vaaldriehoek se landloopliga is goed op dreef en het Saterdag by die HS Dr. Malan in Meyerton ‘n draai gaan maak. Oud en jonk van regoor die Vaaldriehoek het hulle bene die praatwerk laat doen. Hiernaas is aksiefoto’s van die byeenkoms.

Honderde atlete het Saterdag by die HS Dr. Malan in Myerton aan die AVT-landloopliga deelgeneem. Foto’s: Facebook/Annamarie Heyneke

‘

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button