EntertainmentNews
Midvaal fees om die draai
Die Midvaal Summer Sport festival gaan 'n onvergeetlike skouspel te wees.
MEYERTON. – 29 en 30 September gaan alle paaie na die HS Dr. Malan lei. En dis hoe dit hoort wanneer daar ‘n groot fees aangbeid word. As musiek, sport en uitstallings jou belangstelling wek kan jy nie bekostig om dit mis te loop nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
