
VEREENIGING. – As krieket in jou DNA is, is jy besten vir groot dinge.
Vra maar vir Giangi Morrico en Righardt Kruger van die Laerskool Risiville wat onlangs vir Sentraal Gauteng Lions se onderskeie krieketspanne gekies is. Die Laerskool Risiville is bekend vir sy sport, akademie en kultuurprestasies en hulle loop nou weer breëbors rond na dié wilgerlatswaaiers se prestasies.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
