Entertainment
SHS-krieket spog met twee in toerspan
Die krieketgode het die afgelope ruk vir Meyer Pretorius en kie geglimlag
SASOLBURG. – Hoewel die Sasolburg Hoërskool Sasolburg se eerste krieketspan gemengde welslae tydens die eerste Kovsie Smash Kriekettoernooi behaal het, loop die skool breëbors rond.
Die rede hiervoor is sy kaptein Meyer Pretorius en onder-kaptein Liam Singleton se insluiting in die toerspan wat tydens die week gekies is, wat Junie/Julie in Nederland gaan toer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.