Entertainment

Leer meer oor aasvoëls

Dis weer tyd vir die Vaal Voëlklub om bymekaar te kom. Hierdie maand word daar oor aasvoëls gesels. Lees meer...

Die Vaal Voëlklub se maandvergadering vind plaas, Maandag 12 Februarie om 19:00 by die Palms Aftreeoord te 11 Vaal Drive, Sylviadale, Vanderbijlpark.

Almal is welkom om die praatjie deur gasspreker, Linda van den Heever van Birdlife SA by te woon.

Sy gaan gesels oor “Lead poisoning in South Africa’s Cape and White-backed Vultures”. Onthou jou eie beker vir koffie of tees.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button