Entertainment
Reën het laaste lag gelag maar…
Die HS Driehoek se Interharte Byeenkoms was 'n reuse-sukses

SASOLBURG. – Die Reëngode het miskien op Vrydagaand 9 Februarie die laaste lag gelag, maar nie voordat die atlete tydens die HS Driehoek se Interharte Uitnodigings byeenkoms ʼn paar “opstoppers” van sy eie ingekry het nie.
Dié jaarlikse byeenkoms het goeie atletiek opgelewer voordat die byeenkoms vroegaand uitgereën het. Benewens Driehoek het die HS Overvaal van Vereeniging gehelp om die Vaaldriehoek se atletiekvaandel te dra.
- Lees vandeesweek Vaalweekblad vir die volledige berig en uitslae

Kiara Esterhuizen van die HS Driehoek seil oor ‘n hekkie tydens die afgelope Interharte Uitnodigings byeenkoms. Foto: Ettienne van Rensburg







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
