Entertainment

SA LSEN krieketweek in die Vaal

Die kolwe klap en die paaltjies spat vandeesweek in die Vaal

VANDERBIJLPARK – Die Suid-Afrikaanse LSEN krieketweek vind tans in die Vaaldriehoek plaas.

Die toernooi wat deur Krieket Suid-Afrika onderskryf word bied leerlinge met spesiale onderwys behoeftes die geleentheid om hulle krieketvernuf teen mekaar op te weeg.

Die HTS Sasolburg, Affies Sasolburg, Route 66, Cecil Oldridge en Old Vaal Tonians se velde word tans ingespan vir die onderskeie kragmetings tussen die verskillende provinsies.

Aksie in die kragmeting tussen die Titans en Rhinos. Die kragmeting is op Old Vaal Tonians se velde beslis. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Aksie in die kragmeting tussen die Titans en Rhinos. Die kragmeting is op Old Vaal Tonians se velde beslis. 
Aksie in die kragmeting tussen die Titans en Rhinos. Die kragmeting is op Old Vaal Tonians se velde beslis. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button