Entertainment

Wegholsukses en pret by jaarlikse Lumie-thon

Jonges stal hulle hardloop-talente uit

AALPARK – Die tonge het gesleep en die sweet het geloop tydens die Primêre Skool Lumiére se jaarlikse Lumie-thon wat op 28 Februarie plaasgevind het.

Die pretwedloop het honderde leerlinge die geleentheid gegee om hul langafstand talente te toon te stel of net van hul oortollige energie ontslae te raak. Die wedloop was hope pret en ‘n reuse sukses.

Die Lumie-Thon in volle swang.
Riley Woodhouse wys waar sy lojaliteite lê
Die Gr.2’s van Primêre Skool Lumiére het ook hulle deel tydens die Lumie-Thon gedoen. Hier waai Jané Posthumus en Elhana Griesel vlaggie vir die vale om die deelnemers te wys waarheen om te hardloop.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button