Entertainment
SHS swemgala verskaf pret in en om die swembad
Die water het gespat tydens die SHS swemgala.
SASOLBURG – Die Hoërskool Sasolburg se borgloop, pad-aflos, pajamaswemdag en swemgala vir 2026 is miskien iets van die verlede, maar sal vir lank onthou word.
Die gala het weer vir groot opwinding in en langs die Penny Heynsswembad gesorg. Volgende op die spyskaart is die jaarlikse FNB Classic Clash wat op 10 April by die DP de Villiers-stadion plaasvind.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
