
VANDERBIJLPARK. – Dosyne kinderhartjies het vanoggend by Stonehaven on Vaal warm geklop nadat die paashaas kom kuier het.
‘n Paaseierjag het om 11:00 afgeskop met stringe kaalvoetjies wat rondgeskarrel het om hul sakke vol paasiers te prop.


Na die eierjag was daar ‘n aktiwiteits-area ingerig waar die kleinspan hulle gesigte kon laat werf en allerhande kinderkuns aktiwiteite geniet, terwyl ma en pa rustig iets vir die innerlike kon nuttig.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
