Local newsSport

Vaalpark se jongelinge maak skoonskip

Veels geluk aan die o/9A rugby span van Vaalpark Primêr. Julle skool is met reg trots op julle. Julle het die Vaaldriehoek se naam hoog gehou.

VAALPARK – Die o/9A-rugbyspan van Vaalpark Primêre Skool het rede om breëbors rond te loop.

Die knapies het op 25 en 26 Maart in Welkom drie wedstryde gespeel en al drie gewen.

Die span het gewys dat Vaalpark Primêr se rugby toekoms in goeie hande is toe hul die spanne van Voluit, Welkom Volkskool en Jordania kafgedraf het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button