Sport

  • Die eerste hokkiespanne van die Laerskool DF Malherbe het onlangs D8 by die “Best of the Best”-kampioenskap verteenwoordig. Dit volg nadat die span as die ligawenner aangewys is en die dogterspan die liga met die Laerskool Kollegepark gedeel het. Die twee spanne het hulle deeglik van hul taak gekwyt en wedstryde teen die wenners van ander Suid-Gauteng distrikte op ‘n rondomtaliegrondslag gespeel. Die dogterspan het ‘n vierde plek behaal, terwyl die seunspan derde geëindig het. Van links is: Shaun Kuter, Ruan van Zyl, Erick Becker, Nicky Pieterse, Daniel du Plessis, Xander Ox, Divan Strecker, Tiago Pereira, Dian Storm, Dian Loubser (doelwagter), Ettiene Freese, Erhard van den Berg, Ruben Smith en Reinhard Kaffier.

    DF-hokkie wys sy staal

    Sport

  • Pieter Brandt het die 1660s Klas gewen. Foto: André du Toit

    Stampkarre terug in Vaal

    Sport

    VEREENIGING. – Die Ultimate Raceway het Saterdag weer gegons met jaers wat mekaar in die verskillende klasse opdraende gegee het.…

  • Action during last year’s tournament between TUT and Boston Giants. Photo: Ettienne van Rensburg

    Basketball mania

    Sport

    SASOLBURG. – With mega prize money up for grabs the teams will come out with all guns blazing at the…

  • Proud winners! Deputy Jud and jockey JP van der Merwe at Saturday’s R1 million Supreme Cup, sponsored by SAP. Photo: Gold Circle Horseracing and Betting

    Deputy Jud takes no prisoners in Supreme Cup

    News

    The Vaal racecourse was abuzz on Saturday when horseracing fans came from far and wide to experience a day filled…

  • Huldeblyke het die afgelope week ingestroom vir die oud-Vaaldriehoekse sportfotograaf, Duif du Toit (57), wat verlede Donderdag na 'n kort siekbed aan orgaanversaking gesterf het. Duif het in Vanderbijlpark grootgeword en aan die Laerskool Historia en Hoërskool Driehoek skoolgegaan voordat hy aan die destydse Potchefstroomse Universiteit gaan studeer het. Hy het aanvanklik vir The Star en Touchline Media gewerk voordat hy in 2006 by Gallo Images aangesluit het. Hy was 'n bekroonde krieketfotograaf en is ook gereeld langs rugbyvelde regoor die land aangetref. Met sy stil, nederige geaardheid was hy besonder geliefd onder mede-fotograwe en die sportgemeenskap, en is as een van Suid-Afrika se top sportfotograwe beskou. Hy word oorleef deur sy vrou Adele en seun De Villiers du Toit.

    Foto-towenaar uit Vaal sterf skielik

    News

  • Field unveiled 1

    R1 Million SAP Supreme Cup Field Unveiled

    Community

      The Gr 2 R1 million Supreme Cup sponsored by SAP and to be run over 1450m on the Vaal…

  • n Speler van General Smuts se eerste krieketspan kyk verslae terug nadat hy deur Valia se Xander van der Walt skoongeboul is. Valia se Walter Berrington is paraat agter die penne, terwyl Werner van Zyl in die agtergrond die paaltjie vier. Foto: Ettienne van Rensburg

    Kuikenmoord

    Sport

    Eerskomende Saterdag in Meyerton gaan die kalk spat wanneer die eerste krieketspanne van die Hoërskool Transvalia en die Heidelberg Volkskool…

  • MMC Chaka Radebe cutting the ribbon to open the track.

    New mountainbike trail in Vaal

    News

    VANDERBIJLPARK. – A brand new mountain bike track, called Chaka’s Trail has recently been unveiled at Phoenix Park in SE…

  • Horse racing

    SAP Supreme Cup at Vaal Race Course

    Sport

    On September 26, the SAP Supreme Cup, the richest race on sand, takes place on the Vaal Racecourse. The day…

  • Miole race on foot, SAP, Supreme Cup, Vaal Race Course

    Vaal grooms to renew rivalry in mile race on foot

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – The IT software company SAP has announced they will be sponsoring the foot race over a mile for…

  • World Sports Betting

    Super Carnival On WSB August Stakes Day  

    Sport

    Vaal Race Course: The Stephen Moffat-trained Windrush gelding Roman Carnival showed his strength with an impressive 4,25 length victory in…

  • aula Els spog met ’n bikinilyf waarvoor meeste sterflinge hulle voortande sal gee. Sy gaan Sedibeng in September by die Suid-Afrikaanse Liggaamsbou Kampioenskap verteenwoordig. Foto’s: Ettienne van Rensburg

    Sexy Paula gaan SA’s toe

    Sport

    VANDERBIJLPARK. – Die Groenoog Monster is altyd in die omtrek, maak nie saak waar die beeldskone 20-jarige Paula Els haarself…

Back to top button