
Die voertuig wat verlate langs die R59, net na die Randvaal-afrit staan, het ‘n nuwe kleur bygekry. Die persoon wat diè boodskap geskryf het wou dit egter baie duidelik maak wat hy/sy van die eienaar of bestuurder dink.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


