
Met elke klagte word daar egter genoem dat slaggate aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit gerapporteer word, maar geen poging word aangewend om die slaggate reg te maak nie. Die gevolg is dat dit net groter en meer gevaarlik word.
Hier is ‘n paar foto’s wat in Andries Pretroriusstraat, Duncanville, deur een van die inwoners ingestuur is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
