CommunityLocal newsNews
Geliefde Boet Brits sterf
Langsdienende erelid van Vanderbijlpark se Goue Driehoek Sakekamer is vanoggend oorlede
Retha Fitchat
Vaalweekblad het pas verneem dat mnr. Boet Brits, geliefde oud-sakeman van Vanderbijlpark en langsdienende erelid van die Sakekamer in die dorp, vanoggend oorlede is. Vaalweekblad se innige simpatie aan sy familie. Die begrafnis is Vrydag 24 Februarie om 12:00 vanuit die NG Vaalrivier Gemeente (Barragepad).

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
