CommunityNewsNews
Verdgate in moordsaak hoor Maandag eers van borg
VANDERBIJLPARK. - Die verdagte wat Sondagaand inhegtenis geneem is vir die moord op ouma Jossie Gilson(90), verskyn nou Maandag 6 Maart weer in die hof op Vanderbijlpark nadat hy prokureur David Mey aangestel het om hom te verteenwoordig.

VANDERBIJLPARK. – Die verdagte wat Sondagaand inhegtenis geneem is vir die moord op ouma Jossie Gilson(90), verskyn nou Maandag 6 Maart weer in die hof op Vanderbijlpark nadat hy prokureur David Mey aangestel het om hom te verteenwoordig.
Die verdagte, Dirk Crafford (45), het vanoggend Vrydag 3 Maart vlugtig in die hof verskyn en aangedui dat hy ‘n prokureur aangestel het. Hy sal Maandag aansoek doen om borg. Crafford bly in aanhouding.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
