CommunityLocal newsNewsNews

Twee meisies al bykans ‘n week vermis

MEYERTON. - Die twee jong 14-jarige meisies wat sedert Vrydag 17 Maart vermis word nadat hulle Vroegoggend laas by die Hoërskool Dr Malan gesien is, is steeds soek. Die vermoede bestaan dat Danell Nienaber en Jennifer Botha moontlik in die Vanderbijlparkj omgewing kan wees. Die publiek word versoek om dadelik 072 048 4226 te skakel indien hulle gewaar word.

MEYERTON. – Die twee jong 14-jarige meisies wat sedert Vrydag 17 Maart vermis word nadat hulle vroegoggend laas by die Hoërskool Dr Malan gesien is, is steeds soek.

Die vermoede bestaan dat Danell Nienaber (14) en Jennifer Botha (14) moontlik in die Vanderbijlpark of Vereeniging omgewing kan wees. Hulle was volgens inligting ook in die tyd in die Potchefstroom area. Die publiek word versoek om dadelik 072 048 4226 te skakel indien hulle gewaar word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Back to top button