NewsNews galleriesPhoto Galleries

Drie-voertuig botsing by gevreesde verkeerslig

Hier is nog foto's van gister se botsing by die sogenaamde "Kruising van die dood"

Hier is nog foto’s van gister se botsing by die sogenaamde “Kruising van die dood” in die Vereeniging/Barragepad naby Vanderbijlpark. ‘n Vrou is ernstig in die botsing beseer en in die hospitaal opgeneem. Baie mense is in die afgelope 40 jaar al ernstig by dié kruising beseer of gedood.  Foto’s Chris Smuts

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button